Header
 

Die Reëls

Die enigste reël wat daar is, is dat asseblief gebid moet word sodra jy die gebedsversoek ontang.

Jy kan die gebedsversoek ook aanstuur na mense wie jy dink sal bid,
maar dan vra ons die volgende:

  • Dat jy die terugvoer op die gebedsversoek ook sal aanstuur.
  • Dat jy ook die persone sal aanmoedig om by ons aan te sluit. (Dit alles help met die uitbreiding van die bidders.)

Jy hoef nie bekommerd te wees, indien jy vir ons gebedspan inskryf ons enige advertensies na jou toe sal stuur nie of dat ons jou ingligting aan enige derde pary sal gee nie.

 

NUUS BRIEF:

Teken in vir ons nuusbrief.
Ons stuur 'n HTML nuusbrief eenmaal 'n maand uit.
Indien jy nie meer die nuusbrief wil ontvang nie, is daar 'n kanselerings opsie by elke nuusbrief wat ons uitstuur.

Om in te skryf stuur net 'n skoon epos na:

nuus-subscribe@
radio-sunergos.net

 
RSS Logo

Kliek op een van die onderstaande links om in te teken vir die betrokke RSS-voerder

Opnames -
Vir Opgedateerde Luistergenot

Leesstof -
Inspererende Artikels

Forum -
Bly op hoogte van wat in die forum gebeur



facebook Logo Twitter Logo YouTube Logo

 
Hierdie webtuiste is ontwerp en programmeer deur Willie Pietersen
Selfoon nr: +27832728742