![]() |
|||||||||||
Hoe werk dit?Dit is ‘n gebedsspan waarheen ons gebedsversoeke stuur deur middel van 'n epos of sms, hierdie versoeke sal deur Radio Sunergos geadministreer word. As jy sou belangstel om aan die Gebedsspan te behoort, hoef jy slegs die eenvoudige aanlyn vorm in te vul. Indien ons ‘n gebedsversoek ontvang, sal een van Radio Sunergos se lede die betrokke persoon kontak via epos of om te skakel, net om seker te maak dat dit die waarheid is. |
|||||||||||
|
|||||||||||
NUUS BRIEF:Teken in vir ons nuusbrief. Om in te skryf stuur net 'n skoon epos na: |
|||||||||||
Kliek op een van die onderstaande links om in te teken vir die betrokke RSS-voerderOpnames -Vir Opgedateerde Luistergenot Leesstof - Inspererende Artikels Forum - Bly op hoogte van wat in die forum gebeur
|
|||||||||||
| Tuisblad :
Potgooi :
Inspereende Artikels :
Gebed :
Ander :
Radio Sunergos Forum : Radio Sunergos Christilike Aanlyn Winkel : Wat is RSS : Teken in vir ons RSS voerders : Kontak Ons : Teken in vir ons Nuusbrief : © Januarie 2006 - Sep 2010 Radio Sunergos |
|||||||||||
Hierdie webtuiste is ontwerp en programmeer deur Willie Pietersen
|
|||||||||||