![]() |
|||||||||||
Hoekom doen ons dit?Eerstens, daar is soveel valse gebedsversoeke wat die rondte doen. Mense stuur sms’e en eposse aan mense sonder om te weet of die sms of epos wat hulle stuur
Baie van ons Christene word bloot vir die gek gehou, sonder dat hulle regtig bewus is daarvan. Net om later te hoor dat die gebedsversoeke vals was. Die ergste van alles is dat die soort sms’e en eposse op jou gevoel speel, dat jy die sms of epos vir almal aanstuur wie jy ken, veral aan die wie jy dink die "WARE CHRISTENE" is. Ons wil slegs ware gebedsversoeke na ons gebedspanne aanstuur. Ons wil bidders in kennis stel waarvoor hulle moet en kan bid sonder om te wonder of dit 'n valse gebedsversoek is. |
|||||||||||
|
|||||||||||
NUUS BRIEF:Teken in vir ons nuusbrief. Om in te skryf stuur net 'n skoon epos na: |
|||||||||||
Kliek op een van die onderstaande links om in te teken vir die betrokke RSS-voerderOpnames -Vir Opgedateerde Luistergenot Leesstof - Inspererende Artikels Forum - Bly op hoogte van wat in die forum gebeur
|
|||||||||||
| Tuisblad :
Potgooi :
Inspereende Artikels :
Gebed :
Ander :
Radio Sunergos Forum : Radio Sunergos Christilike Aanlyn Winkel : Wat is RSS : Teken in vir ons RSS voerders : Kontak Ons : Teken in vir ons Nuusbrief : © Januarie 2006 - Sep 2010 Radio Sunergos |
|||||||||||
Hierdie webtuiste is ontwerp en programmeer deur Willie Pietersen
|
|||||||||||