Header
 

Epos Gebedspan

Selfoon foto

Die Epos-Gebedspan is 'n bediening waar daar ingeskryfde lede is.
Sodra ons 'n gebedsversoek ontvang, kyk ons of dit waar is en dan stuur ons dit aan na die gebedspan.
Die gebedsversoek word deur ons aangestuur via epos en deur 'n sms indien jy dalk nie 'n epos adres het of wil hê dat ons dit via epos moet doen nie.

Op hierdie staduim is daar net een gebedspan, met ander woorde indien jy inskryf word jy by hierdie gebedspan gevoeg. Jy sal 'n gebeds versoek van ons af ontvang sodra daar 'n gebedsversoek deurkom. Ons gee ook die terugvoere via epos of sms deur.

Gaan lees gerus meer presies oor hoe dit werk, hoekom ons dit doen, en die reëls om aan die gebedspan te kan behoort.

As jy nog steeds nie verstaan nie, kan jy ons kontak en jou vrae aan ons vra.

Of jy kan hier kliek en na die opname luister waar Annelize gepraat het oor die SMS/Epos Gebedspan.- Willie Pietersen was die omroeper

Dit is einlik baie eenvoudig.

Kliek op die volgende skakels en lees meer oor die bediening en teken in:

 

NUUS BRIEF:

Teken in vir ons nuusbrief.
Ons stuur 'n HTML nuusbrief eenmaal 'n maand uit.
Indien jy nie meer die nuusbrief wil ontvang nie, is daar 'n kanselerings opsie by elke nuusbrief wat ons uitstuur.

Om in te skryf stuur net 'n skoon epos na:

nuus-subscribe@
radio-sunergos.net

 
RSS Logo

Kliek op een van die onderstaande links om in te teken vir die betrokke RSS-voerder

Opnames -
Vir Opgedateerde Luistergenot

Leesstof -
Inspererende Artikels

Forum -
Bly op hoogte van wat in die forum gebeur



facebook Logo Twitter Logo YouTube Logo

 
Hierdie webtuiste is ontwerp en programmeer deur Willie Pietersen
Selfoon nr: +27832728742