Header
 

Forum

Forum - Pic

Neem deel aan ons forum, dit is waar ons allerande christelike kwessies kan bespreek.
Jy hoef nie noodwendig saam te stem oor sekere onderwerpe nie, en as jy nie saamstem nie, skryf daaroor en hoor so wat 'n ander te sê het. Baie mense voel soos jy of dalk sê jy iets waaraan die ander nog nie gedink het nie.

Ons wou ons eie forum ontwerp, maar dit sou baie tyd vat en dan sou daar dalk baie foute in kon sluip en dalk nie naastenby so kragtig gewees het nie.
Daarom het ek (webmaster) besluit om 'n beproefde program te gebruik, wat baie kragtig is.
En die beste van als is, dit is 'n gratis program wat beskikbaar is op die internet

Waarvan ek hou, is die feit dat die program vanaf ons bedieners "servers" werk, asook van ons eie databasis.
Die enigste nadeel is dat ons ongelukkig nie veel aan die klomp engels tussen deur die forum kan doen nie, of altans nie nou nie.
Alhoewel dit nie nou doodsake is nie, sou ek daarvan gehou het om alles in Afrikaans te kon doen.

Wat lekker is, jy kan jou eie profiel skep en jou eie patroon skep as jy elke keer in teken.
'n Mens kan eintlik regtig baie doen.
Teken in en word deel van ons forum familie.

Gaan na tuisblad van Forum
Gaan na registrasie blad van forum

 

NUUS BRIEF:

Teken in vir ons nuusbrief.
Ons stuur 'n HTML nuusbrief eenmaal 'n maand uit.
Indien jy nie meer die nuusbrief wil ontvang nie, is daar 'n kanselerings opsie by elke nuusbrief wat ons uitstuur.

Om in te skryf stuur net 'n skoon epos na:

nuus-subscribe@
radio-sunergos.net

 
RSS Logo

Kliek op een van die onderstaande links om in te teken vir die betrokke RSS-voerder

Opnames -
Vir Opgedateerde Luistergenot

Leesstof -
Inspererende Artikels

Forum -
Bly op hoogte van wat in die forum gebeur



facebook Logo Twitter Logo YouTube Logo

 
Hierdie webtuiste is ontwerp en programmeer deur Willie Pietersen
Selfoon nr: +27832728742