Header
 

Ander

Foto

Die Drie-Enige-God is Groot en Almagtig.
Hy moet aanbid word en gedien word. Hy is vreeslik lief vir die mens sodat Hy sy Seun (Jesus Christus) vir ons gestuur het, sodat hierdie Seun die enige gebore Seun van God geword het sodat Hy gemartel moes word en op die ou ent vir ons gesterf het aan die kruis vir ons sonde, siektes ens.

Hieruit kan mens so duidelik agterkom dat God Liefde is en dat Hy lief is vir Sy skepping.
Ons wat mens is, is ook deel van Sy skepping.

Daarom wil ons hier by Radio Sunergos graag mense bedien en so veel moontlik ook.
Om so veel moontlik mense te kan bedien moet ons dit so gratis as moontlik hou.

Ons droom by Radio Sunergos is, om so veel maniere moontlik te vind om ook veral ander gelowiges te bemoedig deur leesstof en klank, om te bid vir mense, om 'n oor te wees vir mense, en om op soveel moontlike vlakke mense te bedien.

Al wat ons vra, is vir gebed en dat die Here sal voorsien waar nodig is.

 

NUUS BRIEF:

Teken in vir ons nuusbrief.
Ons stuur 'n HTML nuusbrief eenmaal 'n maand uit.
Indien jy nie meer die nuusbrief wil ontvang nie, is daar 'n kanselerings opsie by elke nuusbrief wat ons uitstuur.

Om in te skryf stuur net 'n skoon epos na:

nuus-subscribe@
radio-sunergos.net

 
RSS Logo

Kliek op een van die onderstaande links om in te teken vir die betrokke RSS-voerder

Opnames -
Vir Opgedateerde Luistergenot

Leesstof -
Inspererende Artikels

Forum -
Bly op hoogte van wat in die forum gebeur



facebook Logo Twitter Logo YouTube Logo

 
Hierdie webtuiste is ontwerp en programmeer deur Willie Pietersen
Selfoon nr: +27832728742